top of page

LARA
&
BJ




1/4
ONS
Storie
Hoe goed is God vir ons.
Ons ontmoet mekaar in standerd 6, net 14 jaar oud. Ons paaie skei na matriek. Wie sou ooit kon dink na 15 jaar se vriendskap vind ons twee ewige liefde by mekaar. Die Here se tyd is perfek. Op Sy tyd het Hy ons gebede verhoor, vir die regte lewensmaat. Ons kan getuig van God se goedheid, guns en liefde in ons lewens.
"I have found the one whom my soul loves."
​Song of Solomon 3:4
Storie
Our Wedding Day
ONS
tROUDAG
Jy word vriendelik uitgenooi na die troue van
Lara Bam & BJ Bruwer
Saterdag, 22 februarie 2025
Gaste arriveer om 15h30
Seremonie begin stiptelik om 16h00
by Smitsfield Wedding Venue
Lothair Road, Ermelo, Mpumalanga
Sien aanwysings
Kontant kroeg met kaart fasiliteite beskikbaar.
Metgesel en kinders slegs per uitnodiging.




1/4
Braai




1/4
VRYDAG
VIERINGINGE
Kom vier saam met ons die aand voor die troue.
Alles word voorsien en die kroeg sal ook beskikbaar wees.
VRYDAG, 21 februarie 2025
Begin om 18h00 tot 23h00
by Smitsfield Wedding Venue
Lothair Road, Ermelo, Mpumalanga
Laat weet ons asseblief op die RSVP vorm of jy die Vrydagaand braai gaan bywoon.
die
kleredrag
Vrydagaand - Semi formeel
Wit, linne en neutrale kleure.
Ons troudag - Fomeel
Sien onder kleredrag insprasie vir ons troudag.





1/4
KLERE

Accommodation
NaWeek
AkkoMModasie
Goedehoop Farm Stay
Manor house, 3km (neighboring farm)
Michelle Engelbrecht - 083 643 0515
Bespreek
Armonia Frere
12km east (6km gravel)
Charne Grobler - charneg28@gmail.com - 0827025311
Bespreek
Smitsfield Donkie Den
9km east (3km gravel)
Lizette Grobler - 082 958 0467
Bespreek
Merino Stall Guest farm
9km south (7km gravel)
Adele du Plessis - 084 549 3746
Bespreek
Daar is verskeie verblyf opsies beskikbaar op Airbnb en lekkeslaap.
Vir meer akkommodasie opsies klik hier.
SKEDULE
tydlyn van
Die dag

16h00
Seremonie begin
19h00
Onthaal
20h30
Partytjie tyd
17h20
Drankies + Canapés
19h45
Hoofgereg
00h00
Venue sluit

Honeymoon wishes




1/4
Ons trou
wense
If a gift is your intention,
We thought that we would mention,
We'd love some pennies to rub together,
To save for something we will treasure.
Bank besonderhede:
Standard bank
Rekeninghouer: Lara Bam
Rekeningnommer: 031498086
Verwysing: Naam en Van
baie dankie
RSVP
KoM vier
sAAM Die liefde
Asseblief RSVP voor of op 15 Desember 2024.
Dui ook aan of jy die Vrydagaand braai gaan bywoon.
Ons sien uit om ons spesiale dag met julle te vier!
Vir enige verdere vrae kontak gerus vir
Lara - 082 262 7825




1/4
bottom of page